Nog twee verskyn in hof ween R113m bedrogsaak

Die twee uitstaande verdagtes in die R113 miljoen bedrogsaak in die Mpumalanga Onderwysdepartement het hulself gister en vandag aan die Valke oorgegee. Hulle was in die buiteland ten tyde van die operasie waartydens 38 verdagtes sedert Sondag in vier provinsies gearresteer is. Die saak hou verband met instandhoudingskontrakte by Mpumalanga-skole. Beide het reeds in die […]
Bongani Bongo-verhoor: Sommige klagte onttrek

Plaaslik, Afrikaans en tot die punt: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuusgebeure.