AmberMacs Makadamia Ekspo 2026

Ons saai regstreeks uit vanaf die AmberMacs Macadamia Expo.
AmberMacs Ekspo: Ganse bedryf gebou op samewerking

AmberMacs se Philip Moufarrige verduidelik vir Laeveld Brunch hoe die hele makadamia-bedryf een gemeenskap is wat onderling op mekaar staatmaak. Luister:
AmberMacs-ekspo die week aangebied

Die onderhoud is deur die kliënt betaal.
AmberMac Ekspo volgende week gehou

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
AmberMacs hou weer ekspo

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Makadamia boere baat uit oorvloed van kennis en kenners by ekspo

Die AmberMacs Makadamia Ekspo 2022 Vrydag en Saterdag net buite Witrivier het die organiseerders, bywonende boere en leweransiers se verwagtinge oortref. Philip Moufarrige van AmberMacs, wat die ekspo gereël het, sê dit was spesifiek op die makadamiabedryf gemik en het verskaffers ingesluit, asook kenners op die gebiede van alles van kunsmis en pesbekamping, tot toebehore, […]