Geraas: ‘n Ode aan ADHD

Die plaaslike rocker en radio-omroeper Coenie Naudé se jongste enkelsnit klink soos niks wat jy al uit sy pen gehoor het nie. Geraas word môre amptelik vrygestel. Hy gesels met Sonop Ontbyt. Luister:

Pieter Rischmuller stel ‘Duits-Wes Vastrap’ vry

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met ‘n DJ Ossewa-styl enkelsnit, Duits-Wes Vastrap en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar. Hy gesels met die Middag Game Drive. Luister weer:

Coenie Naudé stel ‘In jou lig’ vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé, stel na ‘n ruk weer nuwe musiek vry en ons is saam met hom opgewonde. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt. Luister:

Kris Ray stel eerste album bekend

Die plaaslike musikant, Kris Ray, het Vrydag amptelik sy eerste album vrygestel. Hy het met die Middag Game Drive gesels oor My hart in Afrikaans. Luister: