Strandloper vier Afrikaans 100
Written by Mireille on May 7, 2025
Die inwoners van Bloubaai – die fiktiewe dorp in Strandloper 2 – vier saam met die res van Suid-Afrika die Afrikaans Amptelik 100 verjaarsdag die maand.
Die verjaarsdagviering is amptelik môre, 8 Mei.
Bettie Kemp is die skrywer en regisseur.
Luister weer: