Spoedkamera afgebrand

Written by on October 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Spoedkamera Afgebrand – Pat Ngomane, MPUMALANGA-gemeenskapsveiligheids- en sekuriteitslid, het die verbranding van ‘n spoedkamera op die R40-pad, veroordeel. Die snelheidskamera – tussen Mbombela en Witrivier naby Rocky Drift – is Sondag aan die brand gesteek. Ngomane het ‘n beroep op wetstoepassers gedoen, om nie afgeskrik te word nie, maar om voort te gaan met goeie werk om oortreders aan die pen te laat ry. Hy het bygevoeg dit is baie jammer dat mense infrastruktuur vernietig wat ander mense se lewens kan red. Hy het ook gemeenskapslede aangemoedig wat inligting het, om die polisie te kontak.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background