Spaar Saam
Kry meer kliënte.
Deur op die Radio Laeveld Beursie gelys te wees geniet jou besigheid nasionale blootstelling met ‘n interaktiewe gehoor. Besoekers en plaaslik kliënte vind jou besigheid deur die ‘Discover’ Knoppie te druk.
Registreer, besluit op voordeel en versprei die woord.
Die registrasie proses is vinnig en gemaklik aanlyn aangedryf deur Ubu Internasionaal. Kliek op die ‘Get Listed’ of ‘Lys Gratis’ knoppie om jou produkte of dienste aan Radio Laeveld beursie houers bekend te stel.
Bied lojaliteit voordeel aan
Kliënte verdien voordeel deur ‘cashback’ of ‘kontant terug’ voordeel met elke aankoop deur die Laeveld Beursie. Die lojaliteit word deur gereelde aankope gebou, genereer ‘n positiewe verhouding met jou kliënt en en verseker dat kliënte weer terugkeer vir meer.
81% kliënte verkies om met lojaliteits voordeel handelsmerke te ondersteun – The Loyalty report 2019
Voordeel van Radio Laeveld Beursie

Aanlyn Betaling
Beursie houers en vendors sien dadelik die ‘kontant terug’ of ‘cashback’ voordeel wanneer die transaksie op die telefoon toepassing deurgaan.
Geen kontak
Persoonlike higiëne word behou weens geen kontak met kontant geld of ‘n sleutelbord van ‘n kaartmasjien aangesien elke transaksie op jou eie telefoon gedoen word.
Hoe Werk Dit
