Lys van Averteerders en Borge
 
 

Luister na ons regstreekse uitsending op die Internet. Kliek op die radio om die stroom te aktiveer

 

 

Radio Laeveld 100.5 FM Stereo

Baie welkom by Radio Laeveld, 'n gemeenskaps radiostasie wat vir die eerste keer op 31 Mei 2003 begin uitsaai het. Dit is ook die doel van die stasie om die gemeenskap se betrokkenheid in die Laeveld aan te moedig. Die stasie maak 'n bestaan deur donasies, borge, advertensies en luisteraars wat as lede 'n bydrae tot die stasie se inkomste lewer.

Radio Laeveld saai uit op 100.5Mhz FM en bereik die meeste dorpe in die Mpumalanga Laeveld streek. Daar word voortdurend gepoog om die sein te verbeter en te versterk in sodoende die bergagtige topografie van die Laeveld te omseil en dan ook vir die luisteraars 'n beter ontvangs te verseker.

 

 

 

 

 

Radio Laeveld Skatkis:

Die Skatkis is die plek waar jy as Lid van die 1000 Wennersklub skatte kan wen of aankope maak.

As jy nog nie ‘n 1000 Wennersklublid is nie gaan na die 1000 Wennersklub bladsy of kliek hier

Skatte word gereeld aangevul en daar behoort altyd iets te wees wat jy kan wen. 

1 Persentasie is gelykstaande aan R1.00

Die onderstaande pryse is reeds beskikbaar as deel van ons Skatkis. Ons aanbieders gee ook van tyd tot tyd pryse weg as beloning vir kwaliteit deelname of as prys om te wen in 'n program.

Luister gereeld en wen gereeld.

 

Tydens Innibos 2008 het Matthys van Tonder saam met Mica die horlosie gemaak. Daar is ook ‘n CD van Matthys van Tonder ingesluit.

Die Warm Klip Massering is daarop gemik om jou lekker te laat ontspan. Hierdie behandeling is beskikbaar van Body Beautiful in Mostert Straat 013 753 3367.

Lekker koppie koffie saam met twee van jou gunsteling aanbieders met die komplimente van Puzzle Koffie Shop

 

Nog Meer Binnekort!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Onthou slegs geregistreerde lede kwalifiseer vir al die voordele van die 1000 Wennersklub by Radio Laeveld.

Nog nie geregistreer nie? gaan na:

Die 1000 Wennersklub Forum (Registrasie)

 

 

 


  Ons gereelde ondersteuners  :   
 

 

 
     
 

 
     
 

 

 
   
 

 

 
   
 

 

 
     
 

 

 
 

Contact Communications - 013-753-3425

 
 

 

 
 

 

 
     
 

 
     
 

 
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
   

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 
Kopiereg  © , Radio Laeveld. Alle regte voorbehou.Webtuiste ontwerp en gehuisves deur "InternetiX Internet and Network Solutions" Kontak vir Danie Joubert by 082-467-3434 vir jou webtuiste.