Sam Nzima dood op 83

Written by on May 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Sam Nzima, ikoniese fotograaf van die apartheidsera, is Saterdagaand in ‘n Nelspruit-hospitaal dood op die ouderdom van 83 jaar, het sy seun, Thulani Nzima, bevestig. Die fotograaf het twee dae vroeër ineengestort, en is in die hospitaal opgeneem. Nzima se foto van die Soweto-studente se opstand was ‘n keerpunt wat internasionale mening aangaande apartheid, verander het. Die tragiese foto wys die 16-jarige Mbuyisa Makhubu wat die liggaam van die 13-jarige Hector Pieterson dra. Pieterson se suster skree in afgryse op die foto.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background