Rooftog by Debonairs Pizza
Written by RL Admin on April 9, 2018
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.
Debonairs Pizza in Nelspruit is gisteraand deur twee gewapende mans beroof. Die voorval het ongeveer sewe uur plaasgevind toe die twee verdagtes die winkel binnegegaan het, en aangedring het op die kluis se sleutel. Die personeel het nie toegang tot die kluissleutels nie, waarna die rowers met al die kontant van die dag se verkope, gevlug het. Callum McPherson van Hi-Tech Sekuriteit Nelspruit het bevestig dat niemand tydens die insident beseer is nie.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.