Renosterstopers gevonnis

Written by on August 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee mans wat skuldig bevind is aan renosterstropery Kruger Nasionale Park, is deur ‘n Limpopo-hof gevonnis. Joseph Molapo en Sebastian Mbhombhi is elk deur die Saselamani streekshof, vir 15 jaar tronk toe gestuur. Die twee stropers, saam met ‘n derde medepligtige, het die park onwettig binnegegaan met die doel om renosterhorings te jag. ‘n Skietgeveg met wildbewaarders het uitgebreek, waarna die derde verdagte doodgeskiet is. Die twee mans is skuldig bevind aan renosterstropery, en die besit van ongelisensieerde wapens en ammunisie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background