Renosterhoring in Malalane gevind

Written by on April 6, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Malalane-polisie het Sondagoggend ‘n renosterhoring tydens ‘n padblokkade naby die Coopersdal-pad, gevind. Die horing was in die voertuig se kattebak weggesteek. Volgens die vier insittendes van die voertuig, het hulle die horing in Matsulu vir ‘n onbekende persoon opgelaai, en was glo net veronderstel om dit na Mosambiek toe te vervoer. Die vier verdagtes is in hegtenis geneem en het vlugtig in die hof verskyn, waar borg geweier is. Hulle sal weer op 14 April voor die Komatipoort streekshof verskyn.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?