Protes-aksie na huise nie herstel word nie

Written by on August 13, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

TRAC-personeel moes vanoggend brandende bande en ander voorwerpe uit die Malalane-pad skuif nadat betogers vroegoggend die pad blokkeer het. Volgens die nuutste verkeersinligting is die kloofpad tussen Nelspruit en Malalane huidiglik toeganklik. Die protesaksievolg glo ná ‘n vergadering op 9 Augustus, toe daar aan Kanyamazane-inwoners gesê het dat hul huise – wat vroeër vanjaar deur hael beskadig is – nie herstel kon word nie. Dit is na bewering aangesien die provinsiale regering geen geld beskikbaar het nie. Geen skole sal geteiken word nie, maar vervoer vir werkers blyk ‘n probleem te wees.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?