Plaaslike toerisme wen verskeie pryse

Written by on December 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Needles Safari Lodge is as die top vierster-lodge in die land benoem tydens die Lilizela-toekennings by die Sandton International Convention Centre in Johannesburg. Die lodge is die afgelope vier jaar die provinsiale wenner in hul kategorie. Ngwenya Lodge, naby Komatipoort, het die Wildlife Encounters-kategorie gewen.
Pretoriuskop, in die Kruger Nasionale Park, het die tweeslaapkaravaan- en kampeerkategorie gewen. Umsisi House, in die Peebles Vallei buite Witrivier, het die vyfster-landgoed-kategorie gewen. Umlani Boskamp in die Timbavati, Tintswalo Manor House en Tintswalo Safari Lodge in die Manyeleti is die drie-, vier- en vyfster-wildreservate genoem.
Die Graskop Gorge Lift Company en Thaba Tsweni Lodge en Safaris was onder die finaliste in hul onderskeie kategorieë.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background