100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pas op vir slenters die feestyd

Written by on November 19, 2024

Slenters neem toe, veral hierdie tyd van die jaar. Dit raak ook so gesofistikeerd, dat jy baie mooi moet oplet of jy val dalk net vir ‘n bedrogspul en verloor jou geld.

Die Mpumalanga Valke se gen. maj. Nico Gerber, brig. Gregory Gaillard en brig. Danie Hall waarsku waarvoor om op die uitkyk te wees.

Luister weer:

Meld kommersiële misdade aan by GaillardG@saps.gov.za en korrupsie by hallD@saps.gov.za of kontak die hoof van die Valke, Gerber by gerberNJ@saps.gov.za of die woordvoerder, kapt. Dineo Sekgotodi by SekgotodiD@saps.gov.za.

Sien ook: 2024 brande was die ergste in jare


Share on Facebook
Share on Twitter
Share on Pinterest
Share on Linkedin
Send by Whatsapp
Love