Ophangbrug gaan in Maputo opgerig word

Written by on May 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Tweeverdieping-hoë ophangbrug met ‘n afstand van 680 meter wat oor Maputo Baai gaan hang, gaan glo ‘n nuwe landmerkprojek word. Dit gaan die stad se kruis-seeverkeer vergemaklik. Die projek, wat sewehonderd vyf en tagtig miljoen Amerikaanse dollars kos, met 95 persent van die befondsing uit China, word deur die China Road and Bridge Corporation (CRBC) gebou en word op 25 Junie op Mosambiek se onafhanklikheidsdag begin.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background