100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Op my Eish! se reguit Maryna praat eerlik na episode 7

Written by on May 27, 2022

Gisteraand was episode 7 in die realiteitsreeks Op my Eish! en na sy afloop bly slegs sewe deelnemers oor.
Dit word deels in die Laeveld verfilm. Die dames het by Perry’s Bridge-reptielpark in Hazyview van nader kennis gemaak met ‘n paar glibberige likkewane en slange – en toe het die hubare Francois Jacobs sy verjaarsdag by Blue Moon gevier.
Voor dit het hy egter die laaste van die twee Laeveldse deelnemers huistoe gestuur. Maryna Lourens (29) van Lydenburg het met Ludi gesels.
Watter vrou gaan die hubare Francois Jacobs se hart wen? Sy dink sy weet. Luister weer hier.


×