Onwettige myners in aanhouding

Written by on May 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

16 beweerde onwettige myners is onlangs tydens ‘n gesamentlike misdaadbevegtings-operasie in Barberton, in hegtenis geneem. Daar is gouderts ter waarde van ongeveer vyftig duisend rand in hulle besit gevind. Die operasie is deur die Mpumalanga Valke se Organiseerde Misdaadeenheid, Barberton Misdaadvoorkomingseenheid, en myn-sekuriteit by die Consortium myn uitgevoer. Die verdagtes het voor die Barberton streekshof verskyn, en sal in aanhouding bly tot 14 Mei vir ‘n formele borgaansoek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background