Onwettige Chinese fabriek in Rocky Drift toegemaak

Written by on May 15, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Veertien onwettige immigrante is gister tydens ‘n polisie-operasie in Rocky Drift, in hegtenis geneem. Daar is op duisende vervalsde items soos grimering, sanitere doekies en politoer, beslag gele. Die arrestasies is gemaak by ‘n onwettige vervaardigings-fabriek in die omgewing. Daar word beweer dat die Chinese eienaars die items invoer en dan herverpak as Suid-Afrikaanse produkte. Twaalf Malawiese, en twee Chinese verdagtes is in hegtenis geneem en sal binnekort voor die Witrivier streekshof verskyn.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


Current track
TITLE
ARTIST

Background