Ontvoerde Witbank-kind veilig by huis

Written by on May 25, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die polisie het bevestig dat die 12-jarige, Katlego Marite, wat die naweek naby sy huis in Witbank ontvoer is, gevind is. Brigadier Leonard Hlathi het dit gistermiddag bevestig. Drie mense is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van die kind. Donderdag was die vierde dag van die beweerde ontvoering. Sy ma het geopenbaar hoe ‘n leidraad etlike ure nadat hy geneem is, opgeduik het. Miriam Marite, wat met TimesLIVE van haar Witbank-huis gepraat het, het gesê die leidraad het van ‘n voormalige kollega gekom wat na haar huis gehaas nadat hy van Katlego se ontvoering gehoor het. Hulle het hom die CCTV-beeldmateriaal van ‘n buurman se huis gewys, wat die oomblikke voor en nadat die seun in ‘n silwer-gekleurde Toyota Corolla gedwing is, onthul het. Hy het daarna die voertuig gaan soek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?