Ontvoerde SA man veilig in Moz gevind

Written by on August 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Suid-Afrikaanse man, André Hanekom, wat Woensdag in Palma in Noord-Mosambiek ontvoer is, is gisternag gevind. Volgens sy vrou Francis, is hy in’n nabye dorp in ‘n hospitaal gevind. Hy is deur die ontvoerders in die arm geskiet. Vier mans met klapmusse aan het die 60-jarige Hanekom agtervolg en uit ‘n hotel ontvoer, waarna hulle met ‘n bruin Toyota Land Cruiser gevlug het. Volgens ooggetuies was die mans met AK47-aanvalsgewere en ‘n handwapen, soos ‘n pistool, gewapen. Die Palma-omgewing is die afgelope paar maande geteister deur verskeie terreur-aanvalle, maar die Hanekom-familie het bevestig dat sy ontvoering nie hieraan gekoppel kan word nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background