100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

OME se Abigail: ‘Ek is nog steeds verlief op Francois’

Written by on June 10, 2022

Francois Jacobs het gisteraand tydens die jongste episode van Op my Eish! vir Abigail Scholtz huis toe gestuur.
Die 23-jarige haarstillis van Vanderbijlpark sê hy is al maklik ses jaar lank haar “celebrity crush” en sy het daarom die geleentheid om aan die realiteitsreeks deel te neem, met albei hande aangegryp.
En hoewel hy haar gegroet het, omdat hy nie dink hulle ooit pasmaats sal wees nie, is sy steeds verlief op hom.
Sy het met die Ontbyt-span gesels oor haar ervaring. Luister weer hier.

*Op my Eish! is elke Donderdagaang op kykNET kanaal 144 om 20:00.


×