100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

OME finale: Vonke spat toe Francois en Nykie oortree

Written by on July 8, 2022

Die vonke het behoorlik gespat tydens die laaste episode van Op my Eish! wat gisteraand uitgesaai is.
Na 13 episodes en ongeveer ‘n maand, het akteur/regisseur Francois Jacobs liefde gevind by Shané (Nykie) Pretorius (25).
In ‘n omstrede wending het hulle egter die reëls van die realiteitsreeks gebreek deur die laaste aand weg van die kameras alleen met mekaar te kuier.
Die ander twee oorblywende deelnemers het dit duidelik gemaak hulle laat nie so met hulle mors nie.
Hulle kon darem sedert die voorval intussen weer die bande van vriendskap opneem, vertel hulle aan Ludi en Mireille. Luister weer hier.
Claudia Hermann (28)

Leyla van Greuning (23)


×