100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

OME Ep. 6: Elaine gooi handdoek in

Written by on May 20, 2022

Op my eish! het tydens die sesde episode gisteraand so ‘n bietjie in Pelgrimsrus gekuier.
Elaine Adlem (29) van Kaapstad sê sy het besef sy en Francois Jacobs, wat in dié realiteitsreeks liefde soek, sal nooit meer as net vriende wees nie, en het daarom besluit om huis toe te gaan.
Hulle is op goeie voet uitmekaar, vertel sy vir Ludi en Mireille.

Daar bly nou slegs agt deelnemers oor. Op my eish! 2 wys elke Donderdagaand om 20:00 op kykNET-kanaal 144.


×