Olifantstropery neem toe

Written by on April 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die verdediging- en veiligheidshoofde van vyf lande – Botswana, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zambië – het vroeër hierdie maand in Mpumalanga vergader om die pad vorentoe te bespreek om stropery en ander wildmisdade te bestry. Luitenant-generaal Barney Hlatshwayo, het gesê die Mpumalanga-vergadering, het onder andere die moontlikheid om oor buurgrense stropers te volg, bespreek. Terwyl renosterstropery nog steeds die nommer een-wildmisdaad in die suidelike Afrika-streek is, word olifantstropery toenemend ‘n bron van bekommernis vir natuurbewaarders en wetstoepassingsagentskappe.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?