Nuwe voerkrale in Moz

Written by on July 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Drie sentrums vir die vetmaak van beeste sal binnekort in die suidelike provinsies Maputo, Gaza en Inhambane, gebou word. Dit is om vleisproduksie en die doeltreffendheid van die waardeketting te verbeter. Die sentrums sal in die distrikte Magude, Massingir en Inharrime gebou word as deel van die Pro-Poor Value Chain Development Project in die Maputo- en Limpopo-korridors. Saterdag se uitgawe van die dagblad “Noticias” berig dat ‘n openbare tender onlangs bekend gestel is om die maatskappy te kies wat die sentrums sal bou en toerus. Die projek sal veehouers en handelaars oplei in die produksie, oes en berging van veevoer as deel van die proses van kommersialisering van vleisproduksie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background