NOK open nog ‘n Mpumalanga-tak

Written by on May 25, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie het hul Emalahleni, Mpumalanga-tak amptelik geopen. Dié jongste onderneming sal dit vir die NOK moontlik maak om strategies potensiële en bestaande kliënte in die Hoëveldstreek van die provinsie te dien. Direkteur Geoffrey Qhena het gese die bekendstelling van die kantoor is lankal in ag geneem, veral in die lig van die hoë ekonomiese aktiwiteite binne Emalahleni. Daar was glo ook herhaalde versoeke van potensiële kliënte en die breër sakegemeenskap, wat verskeie kere aangedui het dat hulle graag ‘n NOK-kantoor in Witbank wil hê, want om na Nelspruit of Johannesburg te reis, was duur en tydrowend.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background