Nog twee SAPD-lede voor hof vir sakeroof

Written by on April 16, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Nog twee Mpumalanga polisiebeamptes het voor die hof verskyn op klagtes van sakeroof. Solomon Seboko en Hlalanathi Ngcemu is glo deel van die groep van vier konstabels wat verlede week voor die streekshof verskyn het vir dieselfde aanklagtes. Dit volg na hulle glo in 2015 hulself as SARS-inspekteurs voorgegee het, en ‘n supermark-eienaar van ‘n onbekende bedrag geld beroof het. Beide beskuldigdes is op R1000 borg elk vrygelaat, en sal weer 12 Junie voor die hof verskyn.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background