Nog ‘n aanval in Moz

Written by on June 13, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘N Groep gewapende mans het Dinsdag 12 Junie die dorp Nathuko, in die Cabo Delgado Provinsie, in Mosambiek aangeval. Die aanvallers het een man onthoof ‘n dorpie, verskeie huise afgebrand en ook al die diere doodgemaak. Nathuko bestaan uit meer as ‘n honderd huise. Dit is naby die dorp Quiterajo, waar regeringsmagte gevestig is. Die aanvallers het glo gevlug toe Mosambiekse Verdedigings- en Veiligheidsmagte opgedaag het. Inwoners het glo gehoor dat ‘n groep gewapende mans op pad na hul dorpie is, en het voor die tyd gevlug. Die slagoffer was na bewering ‘n bejaarde man wat nie kon vlug nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background