NHS se Blits Rhinos presteer

Written by on August 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Hoërskool Nelspruit se Blits Rhinos (NHS se eerste sewesspan) het die afgelope naweek saam met ander plaaslike skole aan Lowveld High School se sewestoernooi deelgeneem. Hulle het in vyf wedstryde slegs 10 punte afgestaan en honderd agt en sestig punte aangeteken! NHS se o/14/15 span is naaswenners van die toernooi. NHS se rugby-sportspesialis, Gerhard Holtzhausen, het gesê hulle is baie trots.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background