Nelspruiter ontvoer tydens huisroof

Written by on April 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Nelspruiter is gisteraand ontvoer tydens ‘n huisroof in die dorp. Die voorval het gebeur toe die slagoffer by hulle huis in Giraffestraat aangekom het. Die slagoffer was besig om inkopies uit te laai toe vier mans die perseel betree het. Een man was glo gewapen. Die slagoffer is in haar voertuig gelaai, en een van die verdagtes het in die familie se tweede voertuig geklim, en hulle met altwee voertuie gevlug. Die slagoffer is in haar voertuig gevind op die Burnside-pad. Sy was ongedeerd. Verskeie huishoudelike items is ook gesteel.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background