Nelspruit eindig waterkontrak

Written by on April 7, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Rand Water het ‘n verklaring uitgereik waarin gesê word dat Nelspruit sy kontrak met hulle, beëindig. Die verklaring lui dat alle onderhouds- en operasiekontrakwerk in Mpumalanga beëindig word. Die beëindiging sou teen einde Desember 2017 in werking getree het. Nelspruit het toe ‘n verlenging van drie maande gevra. Die nuutste verwikkelinge is kommerwekkend vir Rand Water, en hulle wil die publiek proaktief inlig dat die organisasie vanaf 1 Mei, geen verantwoordelikheid sal neem om te verseker dat voldoende gehalte water verskaf word nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background