N4-pad Elandsvallei toe na ongeluk

Written by on April 18, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Drie persone is ernstig beseer tydens ‘n ongeluk vanoggend naby Ngodwana waarby twee vragmotors en een voertuig betrokke was. ‘n Vierde persoon is vir ligte beserings deur mediese personeel behandel. Die N4 sal ‘n geruime tyd toegemaak wees en motoriste is aangeraai om die Schoemanskloof-roete te gebruik. Een van die vragmotors het glo diesel, suiker en kalk oor die pad gemors en TRAC is besig met ‘n skoonmaak-operasie. Foto: Suburb News

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?