Mpumalanga winkelsentrum deur betogers afgebrand

Written by on June 29, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Mall @ eMba-winkelsentrum in Mpumalanga is vroeër die week geplunder en aan die brand gesteek. Die polisie het gesê voertuie is onder sommige van die eiendom wat deur betogers vernietig is. Die polisie het ‘n waarskuwing aan motoriste uitgereik om weg te bly van die omgewing, aangesien die betogers die winkels in die sentrum geplunder het. Ongeveer 150 mense is in verband met die gewelddadige oproerigheid, in hegtenis geneem. Die polisie het gesê die situasie was baie gespanne. Foto: Citizen

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?