Mpumalanga: die wêreld se grootste lugbesoedeling

Written by on October 30, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Greenpeace het Mpumalanga as die wêreld se grootste lugbesoedeling-gebied, geïdentifiseer. Die organisasie het sy bevinding gebaseer op data wat tussen Junie en Augustus vanjaar ingesamel is. Dit dui aan dat Mpumalanga, wat 12 steenkoolkragkragsentrales huisves, dra die grootste hoeveelheid stikstofoksied tot die atmosfeer by.

Greenpeace-Afrika se Melita Steele het gesê daar is voorheen berig dat die Witbank-area die wêreld se vuilste lug het. Dit bevestig dat Suid-Afrika die mees besoedelende groep steenkoolkragstasies in die wêreld het. Die groep van 12 steenkoolkragkragsentrales – met ‘n totale kapasiteit van meer as 32 gigawatts – word deur Eskom besit en bedryf.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background