Mpumalanga-damvlakke daal

Written by on July 27, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die watervlakke in die Mpumalanga-provinsie se damme en opvangsgebiede bly daal. Volgens die verslag van die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se weeklikse toestand van reservoirs, het die gemiddelde damvlakke van 79,9 persent tot 79,5 persent gedaal.

Al die groot damme in die provinsie het ‘n afname in die hoeveelheid water gestoor, aangeteken. In die Ehlanzeni-distrik het die Driekoppiesdam met een persent gedaal, Longmere Dam het van 70,3 persent tot 67,1 persent afgeneem, en Witklipdam het ook met ‘n present gedaal,.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background