Mpu beskermde omgewing bedreig deur mynbou

Written by on November 23, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Groter Lakenvlei beskermde omgewing tussen Belfast en Dullstroom word glo bedreig deur onwettige mynbou.

Die gebied is ‘n waterbron van twee van die belangrikste rivierstelsels in Mpumalanga. Dit bestaan uit meer as veertien duisend hektaar meestal grasvelde en vleilande. Hierdie beskermde gebied word nou bedreig deur bewerings van onwettige mynbou wat deur plaaslike inwoners gemaak word, wat aangemeld het dat ontploffings, en die verwydering van steenkool, onlangs naby die vleilande begin is.

Die gebied is ‘n watervoorsiening wat die Elandsrivier voer, wat vloei in die Krokodilrivier en die Olifantsrivier – albei groot waterbronne wat uiteindelik in Mosambiek vloei.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?