Moz en SA gaan saamwerk teen misdaad

Written by on August 24, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Polisie in Mosambiek en Suid-Afrika beoog om samewerking te verbeter. Dit is glo om misdadigers – wat in mekaar se lande wegkruip – op te spoor en uit te lewer. Spanne van die ministeries van binnelandse sake van beide lande gaan ‘n “werkstrategie” definieër om vlugtelinge te identifiseer, op te spoor en in hegtenis te neem. Die koerant Notícia het berig die samewerking volg na ‘n vergadering in Maputo verlede week, tussen die minister van binnelandse sake, Basílio Monteiro, en die Suid-Afrikaanse polisiewoordvoerder, Bheki Cele.

Foto: Noticias

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background