Moz en Mpumalanga gaan saamwerk

Written by on May 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Mpumalanga Premier Refilwe Mtshweni, gaan more ‘n provinsiale afvaardiging na Mosambiek lei, waar ‘n memorandum van ooreenkoms met die Maputo-regering geteken sal word. DIe ooreenkoms is glo om die ontwikkeling en vooruitgang van ekonomiese potensiaal tussen die twee provinsies uit te brei. DIt is veral gemik op die landbousektor. Die premier se woordvoerder, Zibonele Mncwango, het gesê dit is ook bedoel om die ontwikkeling van toerisme aan te moedig.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?