Moz bul-arena nou sportveld

Written by on November 15, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Mosambiekse Nasionale Bofbal Sagtebond Federasie het ‘n ooreenkoms met die Munisipaliteit van Maputo bereik om die ou bulgeveg-arena, vir sagtebal-jeugaktiwiteite te gebruik. Die Federasie sal opknapping doen om die arena, wat in 1956 gebou is, in ‘n sagtebalveld te transformeer, en die munisipaliteit werk reeds daaraan om die koste te bepaal. Die arena sal vir die eerste keer op 27 Januarie 2019 vir die amptelike kompetisie gebruik word, met die begin van die eerste amptelike kampioenskap.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?