Moordverdagte in plaaslike hof

Written by on April 5, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Verdagte het gister in die Kabokweni streekshof verskyn op twee moordklagtes. Hy het glo op 29 Maart sy vrou en haar ma doodgeskiet, en daarna op die vlug geslaan. Die man is eers Dinsdag in hegtenis geneem na die plaaslike polisie inligting ontvang het wat tot sy arrestasie gelei het. ‘n Vuurwapen wat na bewering in die aanval gebruik is, is deur ‘n familielid aan die polisie oorhandig.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?