Molewa trots op stropers se inhegtenisname

Written by on May 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Edna Molewa, minister van omgewingsake, het gesê die inhegtenisneming van 10 beweerde stropers in die Kruger Nasionale Park, was nog ‘n voorbeeld van ‘n suksesvolle samewerking tussen veiligheidsmagte en SANParke, die nasionale bewaringsagentskap. Sy het daarop gewys dat renosterstropery ‘n nasionale prioriteitsmisdaad is. Vyf regeringsdepartemente en twee nasionale agentskappe maak deel uit van die nasionale anti-stroperingstrategie. Regeringsdepartemente wat betrokke is, is Korrektiewe Dienste, Verdediging, Justisie, Polisie en Staatsveiligheid by die SA Inkomstediens, en SANParke.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?