100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ludi Botha

Ek bly so te sê my hele lewe in die laeveld. Op my tuisdorp van Witrivier is ek glad nie ‘n vreemdeling nie. Ek het n passie vir die musiek, natuur en my medemens. Enige iemand wat my ken weet ek is n geweldige terggees maar ook ‘n beste vriend. My familie en vriende is my alles en ek spandeer elke spaar oomblik saam hulle. Ek het tydens die Innibos periode van 2012 by die radio stasie aangesluit en myself totaal met die nuwe uitdaging laat meesleur.

Ludi bied die ‘Outyd tot Noutyd’, ‘Die Top 20’ program en ‘AlmalSaam’ weekliks aan.


×