Frieda Rieger / Aanbieder

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Woon in die Laeveld sedert 1991, en het by Radio Laeveld begin uitsaai in Desember 2008. Tans vryskut-aanbieder van “Jubel en Juig” op Sondae. Ek is ook saam met Amanda mede-aanbieder van “Mengelmoeskardoes” wat ook op Sondae tussen 12:00 en 14:00 vanuit die ateljee uitgesaai word. Skakel die Ateljee en ons saai jou versoek uit.  Ek skryf graag, het ‘n passie vir die goeie lewe en leef my Christenskap ten volle uit. Musiek maak my dag.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?