Maputo waterprojek amper voltooi

Written by on June 18, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Werk aan die projek om die watervoorsiening vir die Groter Maputo-metropolitaanse gebied te verbeter – deur water na die hoofstad van die Corumana-dam op die Sabie-rivier te kanaliseer – is nou 89 persent voltooi. Volgens die minister van openbare werke, Joao Machatine, hang alles nou af van die bou van ‘n nuwe waterbehandelingstasie in die Moamba-distrik, noord van Maputo. Die projek, gefinansier deur die Wêreldbank en die Franse en Nederlandse regerings, kos meer as 200 miljoen Amerikaanse dollars. Dit bestaan uit die bou van ‘n waterhoof wat honderd en twintig duisend kubieke meter water per dag vanaf Corumana na die verspreidingsentrum by Machava kan vervoer. Foto: Notícias

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background