Mans voor hof vir besit van plofstowwe

Written by on September 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee van die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is nadat hulle in besit was van gevaarlike plofstowwe, is deur die Nelspruit-streekshof borgtog geweier. Mosambiekers Isidro Antonio Cossa, en Xavier Rogerio Uurindja, is nie gevra om te pleit nie en sal vandag weer voor die hof vir ‘n borgtogverhoor verskyn. Die derde verdagte, Silver Ndlovu, ‘n Suid-Afrikaanse burger, is drieduisend rand borgtog toegestaan en sal binnekort voor die hof verskyn. Hulle is ‘n paar weke gelede deur lede van die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoek-eenheid in hegtenis geneem vir die besit van twee weermag-vuurpyle. Hulle het probeer om die vuurpyle te verkoop.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background