Man voor hof vir kindermoord

Written by on June 27, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die 23-jarige man wat vermoedelik ‘n agtjarige dogtertjie verlede week ontvoer, verkrag en vermoor het, het gister voor die Kabokweni streekshof verskyn. Die verdagte, Linco Believe Makhubela, is in hegtenis geneem by sy skuilplek in Sabie. Dit volg na die plaaslike polisie ‘n reuse soektog geloods het in verband met die verdwyning van die kind,  Nokubonga Nonyane. Nokubonga het Vrydag verdwyn nadat sy saam met haar maats gespeel het. Haar lewelose lyk is in ‘n nabye sloot gevind. 

 

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?