Man sterf in nywerheidsongeluk

Written by on July 2, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Man is Vrydagoggend dood in ‘n nywerheidsongeluk in Bethal, het paramedici in Mpumalanga gesê. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het vroegoggend op die toneel aangekom, en die man gevind waar hy op die grond gelê het. Die slagoffer – vermoedelik in sy 40’s – het tussen ‘n laaigraaf-masjien en ‘n ander groot industriële masjien gelê. Paramedici het die man stabiliseer, maar hy het baie beserings opgedoen het en was in ‘n kritieke toestand.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?