Man probeer dwelms by tronk insmokkel

Written by on July 10, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Besoeker aan die maksimum gevangenis deel van die Barberton tronk, is op heterdaad betrap waar hy dwelms probeer insmokkel het. Die voorval het plaasgevind op ‘n familiedag, waartydens gevangenes toegelaat word om ‘n volle dag saam met hul familielede te spandeer.
Die besoeker, Desmond Dlamini, is in hegtenis geneem nadat verskeie poeieragtige stowwe wat vermoedelik Nyaope is, aan sy persoon gevind is. Die verdagte het reeds voor die plaaslike streekshof verskyn en is tans vry op borgtog.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background