Man lewenslank gevonnis na plaasmoord

Written by on October 4, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die hooggeregshof in Nelspruit het Doce Arcodano – van Balfour – gevonnis tot lewenslange gevangenisstraf en ‘n verdere 58 jaar. Dit volg na hy skuldig bevind is aan twee aanklagtes van ontvoering, twee aanklagtes van roof met verswarende omstandighede, een telling van moord, en een telling van poging tot moord en diefstal. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag was Arcodano by die Blou Boschkraal-plaas in Waterval Boven by die slagoffers in diens. Tydens die vonnisoplegging het regter AJ Van Rensburg, gesê die oortredings wat deur die beskuldigde gepleeg is, is van ernstige aard en gemotiveerd deur gierigheid en wraak.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?