Man beseer tydens Barberton-aanval

Written by on April 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Man is met ‘n mes gesteek tydens ‘n gewapende rooftog by Jock of the Bushveld Chalets net buite Barberton. Die voorval het kort voor middernag Vrydagnag plaasgevind. Louis en Thea Rautenbach se seun het glo op die aanval op sy ouers afgekom, en hy is deur een van die aanvallers in die gesig met ‘n mes gesteek. Skote is ook gevuur tydens die insident, maar niemand is raakgeskiet nie. Die verdagtes het te voet gevlug deur ‘n gat wat in die draadheining gesny is. Daar is verskeie items gesteel. Die polisie ondersoek die voorval.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background